BOEKE WAT GESOEK WORD
Hier volg 'n lys van boeke wat deur versamelaars gesoek word. Versamelaars is bereid om hierdie boeke te koop of te ruil met duplikate wat hulle self beskikbaar het. Kontak my gerus indien u dalk van die onderstaande boeke het.
Kontak besonderhede vir soek boeke: Mnr. Pieter Haasbroek • E-pos: haasbroek.pieter@gmail.com
JAAP ZEEMAN REEKS
- 1. Skerp staal • Frans Gericke
- 2. Die goudvloot • Frans Gericke
- 3. Die beuel van Barbarye • Frans Gericke
ANTON KOGH - PRONK BOEKE
- 1. Rowers in die nag (1961)
- 2. Gevaar dwaal in die berge (1962)
- 3. Verslaafde sonder siel (1963)
- 4. Jock die slagoffer (1966)
- 5. Die silwer hings (1969)
- 6. Die slagoffer
DIE WIT MAMBA REEKS
- 1. Monster van Kivu • Frans Gericke
- 2. Slavinne van Gubban • Frans Gericke
ANTON DE WET REEKS
- 1. Grynsende skedels • Frans Gericke
- 2. Kettings van die Kremlin • Frans Gericke
- 3. Rit in die nag • Frans Gericke